Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

246 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
== Herkoms en opleiding ==
Goldmann was die seun van B.N. Goldmann, 'n gesiene Duits-[[Jode|Joodse]] immigrant, vrederegter en lid van die afdelingsraad van Burgersdorp. Sy broer [[Richard Goldmann|Richard]] (gebore 1861) was 'n suksesvolle sakeman aan die [[Witwatersrand|Rand]] en politikus, terwyl [[Charles Goldmann|Charles Sydney]] (1868–1958) 'n Randse finansier en direkteur van verskeie mynmaatskappy was. Goldman het sy skoolopleiding aan die Albert Academy op Burgersdorp ontvang, waarna hy in 1876 na 'n gimnasium in [[Breslau]], Duitsland, is. Hier het hy 'n besonderse aanleg vir musiek en wiskunde aan die dag gelê. Vervolgens is hy na die Universiteit van Freiburg, waar hy in 1885 sy artseksamen afgelê het.
 
== Loopbaan ==
84 234

wysigings