Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

[[Beeld:Ruhestätte Famileie Goldmann - Prof. Edwin Elle Goldmann 01.jpg|duimnael|regs|170px|Pro. Goldmann se graf in die hoofbegraafplaas in [[Freiburg im Breisgau]].]]
 
Tydens sy roemryke loopbaan het talle publikasies van hom verskyn, veral in Duitse mediese tydskrifte vir chirurgie en patologie. Die artikels het gehandel oor onderwerpe soos kwaadaardige gewasse, die metodes by operasies (onder meer aan die bors, slukderm en ureter) en die aanwending van X-strale by kankerdiagnose. Die laaste belangrike werk wat van hom verskyn het, was ''Über die Vitalfärbung am Zentralnervensystem'' ([[Berlyn]], 1913). In 1913, net voor sy dood weens oogkanker, het Goldmann 'n referaat getitel "Vitalfärbung am Zentralnervensystem: Beitrag zur Physiopathologie des Plexus Choroideus und der Hirnhäute" voor die eksklusiewe Pruisiese Akademie vir Wetenskap gelewer.
 
== Waardering en huwelikslewe ==
84 245

wysigings