Verskil tussen weergawes van "DNS"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
k
Kategorieë gealfabetiseer
k (Kategorieë gealfabetiseer)
In [[Eukarioot|eukariote]] kom DNS net binne die selkern voor en meeste eukariote sal verskillend lengtes DNS huisves wat elk bestaan uit miljoene basispare. Binne die selkern is DNS verpak in die vorm van [[chromosome]] wat die ruimtelike ordening van DNS vergemaklik voor, tydens en na selverdeling. In baie [[Prokarioot|prokariote]] kom DNS in die vorm van ’n kring voor en omdat prokariote aansienlik kleiner is as prokariote, word DNS nie verpak in chromosome of is nie beperk tot ’n selkern nie. {{saadjie}}
 
[[Kategorie:Genetika]]
[[Kategorie:Biochemie]]
[[Kategorie:Genetika]]
400 691

wysigings