Verskil tussen weergawes van "Kosmos"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
Kategorieë gealfabetiseer
k (Kategorieë gealfabetiseer)
Volgens die mees algemene opvatting, is 'n '''kosmos''' 'n geordende of harmonieuse [[stelsel]]. Die oorsprong van die konsep lê by 'n [[Grieks]]e term '''κόσμος''', wat "geordende wêreld" beteken, en die antitesis is van [[chaos]]. Vandag word die woord algemeen aangewend as 'n [[sinoniem]] vir die woord ''[[Heelal]]'' (of "universum", in die geordende sin). Die woorde ''[[kosmetiek]]'' en ''[[kosmetologie]]'' het ontstaan uit dieselde woordstam. In [[Russies]] en [[Bulgaars]], beteken die woord ''Космос'' ''kosmos'' wel ook die "[[buitenste ruimte]]". In [[Mandarynse Sjinees]], word ''kosmos'' vertaal as ''宇宙'' ''yuzhou'', wat letterlik vertaal beteken ''[[ruimte-tyd]]'' (''宇'' ''yu'' = ruimte + ''宙'' ''zhou'' = tyd).
 
[[Kategorie:Natuurkunde]]
[[Kategorie:Kosmologie]]
[[Kategorie:Natuurkunde]]
411 783

wysigings