Frederik VIII van Denemarke: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
kNo edit summary
|7 = [[Christiaan IX van Denemarke|Christiaan IX]]
|opskrif8 = Moeder
|8 = [[Prinses Louise van Hesse-Kassel]]
|opskrif9 =
|9 =
 
== Biografie ==
Frederik is in [[Kopenhagen]] gebore as die oudste seun van [[Christiaan IX van Denemarke|Christiaan IX]] en sy vrou, [[prinses Louise van Hesse-Kassel]]. As kroonprins het hy aan die oorlog van 1864 teen [[Oostenryk]] en [[Pruise]] deelgeneem en sy pa daarna met sy ampspligte gehelp. Hy het met Christiaan se dood in Januarie 1906 koning geword.
 
Hy was in talle opsigte ’n liberale heerser wat die nuwe parlementêre stelsel meer as sy pa gesteun het. Omdat hy op so ’n hoë ouderdom koning geword het, het hy net ’n paar jaar gehad om homself te bewys aangesien hy teen dié tyd siek was.