Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg: Verskil tussen weergawes

Skakels
k (Sintaksfout)
(Skakels)
}}
 
'''Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg''' ([[Deens]]: '''Slesvig-Holsten-Sønderborg-Glucksborg'''), van [[Glücksburg]] in Noord-[[Duitsland]], is ’n lyn van die [[Huis van Oldenburg]] wat afstam van koning [[ChristianChristiaan III van Denemarke]]. Sy lede sluit in die koningshuise van [[Denemarke]] en [[Noorweë]], die afgesette koningshuis van [[Griekeland]] en die erfgename van die trone van die [[Verenigde Koninkryk]] en vyftien ander [[StatebondrykStatebond]]eryke.
 
[[Lêer:Christian IX of Denmark.jpg|duimnael|links|100px|[[ChristianChristiaan IX van Denemarke]].]]
 
Hierdie spesifieke lyn kom van die Hertoë van [[Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Beck]]. Die laaste een van hulle het die Hertog van [[Glücksburg]] geword en sy titel verander na [[Frederik Wilhelm, Hertog van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg]]. Hy was getroud met [[prinses Louise Caroline van Hesse-Kassel]], ’n kleindogter van koning [[Frederik V van Denemarke]].
 
Nie Hertoë van Beck of van Glücksburg was soewereine heersers nie – hul grond was leengrond van die soewereine Hertoë van [[Sleeswyk]]-Holstein|Sleeswyk en [[Holstein]] – die konings van Denemarke en (voor 1773) die Hertoë van Holstein-Gottorp.
 
[[Lêer:Royal coat of arms of Denmark.svg|duimnael|150px|Koninklike wapen van Denemarke.]]
[[Lêer:Royal Coat of Arms of Greece.svg|duimnael|150px|Koninklike wapen van Griekeland (1936–1973).]]
[[Lêer:Royal Arms of Norway.svg|duimnael|150px|Koninklike wapen van Noorweë.]]
[[ChristianChristiaan IX van Denemarke|ChristianChristiaan IX]], die vierde seun van Frederik Wilhelm, is deur die kinderlose koning [[Frederik VII van Denemarke]] as opvolger gekies omdat ChristianChristiaan getroud was met Frederik se niggie, Luise[[Louise van Hesse-Kassel]]. Wilhelm, die tweede seun van kroonprins ChristianChristiaan en kroonprinses LuiseLouise, is op [[30 Maart]] [[1863]] gekies as koning van Griekeland. Hy het [[George I van Griekeland]] geword. Sy pa het op [[15 November]] [[1863]] koning van Denemarke geword as [[ChristianChristiaan IX van Denemarke|ChristianChristiaan IX]]. Prins Karel, die tweede seun van [[Frederik VIII van Denemarke]], ChristianChristiaan IX se oudste seun, het op 18 November 1905 koning van Noorweë geword as [[Haakon VII van Noorweë|Haakon VII]]. ChristianChristiaan IX se dogters [[Alexandra van Denemarke]] en [[Prinses Dagmar van Denemarke|Dagmar]] (wat Maria Fjodorowna geword het) het getrou met onderskeidelik [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk]] en [[Aleksander III van Rusland]]. Teen 1914 was ChristianChristiaan IX se afstammelinge net so algemeen op Europese trone as dié van [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|koningin Victoria]].
 
== Konings van Denemarke, 1863 – hede ==
{|
| [[ChristianChristiaan IX van Denemarke]] || 1863–1906.
|-
| [[Frederik VIII van Denemarke]] || 1906–1912.
|-
| [[ChristianChristiaan X van Denemarke]] || 1912–1947.
|-
| [[Frederik IX van Denemarke]] || 1947–1972.
| [[Konstantyn I van Griekeland]] || 1913–1917, 1920–1922.
|-
| [[Aleksander IAlexander van Griekeland]] || 1917–1920.
|-
| [[George II van Griekeland]] || 1922–1924, 1935–1947.
|-
| [[Paul I van Griekeland]] || 1947–1964.
|-
| [[Konstantyn II van Griekeland]] || 1964–1973.