Gras: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Skakel ingesit
No edit summary
k (Skakel ingesit)
Grasveld verteenwoordig 'n beraamde 20% van die totale plantegroei van die [[aarde]]. Poaceae oorleef in baie ander [[habitat]]e, insluitende [[vleiland]]e, [[woud]]e en [[toendra]].
 
Die veredeling van [[graan]]gewasse soos [[mielies]], [[koring]], [[rys]], gars en rog het die grondslag gelê vir 'n stabiele lewe en beskawing in die wêreld, en die grasse is nog steeds die ekonomies-belangrikste plantfamilie van die moderne tyd. Dit verskaf voer vir lewende hawe, boumateriaal (bv. [[bamboes]] en grasdakke), sportvelde en brandstof ([[etanol]]), sowel as kos en drank vir mense.
 
== Eksterne skakels ==
111

wysigings