Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Wysigings deur 1.47.194.144 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
Die '''OSI-model''' (Open Systems Interconnection) is 'n verwysingsmodel wat 'n abstrakte beskrywing vir kommunikasie en ontwerp vir rekenaarnetwerkprotokol daarstel as deel van die <sup>Open</sup> <sub><big>[[System/360|Open Systems]]</big></sub> <sup>Interconnection</sup>]] inisiatief.
 
== Doel ==
Die OSI-model verdeel die funksies van 'n protokol in 'n reeks lae. Elke laag het die eienskap dat dit slegs gebruik maak van die '''funksies van die lae daarbenede''' en voer slegs funksionaliteit uit na lae daarbo. 'n Stelsel wat protokolgedrag implementeer wat bestaan uit 'n reeks van hierdie lae staan bekend as 'n ''[[protokolstapel'']] (en: protocol stack). Protokolstapels kan óf in hardeware óf in programmatuur geïmplementeer word, óf 'n mengsel van beide. Tipies word slegs die onderste lae in hardeware geïmplementeer met die boonste lae wat in sagteware geïmplementeer word.
 
Die rekenaar- en netwerkbedrywe voldoen grootliks aan die OSI-model. Die hoofeienskap is die koppelvlak tussen die lae wat die spesifikasies dikteer van hoe 'n laag met 'n ander saamwerk. Dit bring mee dat 'n laag wat deur een vervaardiger geskryf is saam met 'n laag wat deur 'n ander geskryf is kan saamwerk (met die aanname dat die spesifikasies korrek vertolk is).
25 647

wysigings