Verskil tussen weergawes van "OSI-model"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
(→‎Laag 3: Netwerklaag: Rooi word blou!)
 
* Die opstel en beëindiging van 'n elektriese verbinding tot 'n [[oordragsmedium]].
* Deelname in die proses waardeur die kommunikasie hulpbronne doeltreffend deur veelvuldige gebruikers gedeel word. Onder andere die opklaar van betwiste hulpbronne en vloeibeheer.
* [[Modulasie]] of die omskakeling van die [[digitale data]] in die gebruiker se toerusting na die ooreenstemmende seine wat oorgedra word oor 'n kommunikasie[[kanaal (kommunikasie)|kanaal]]. Hierdie seine word oor fisiese kabels – hetsy koper of [[optiese veselsvesel]]s of andersins oor 'n radioverbinding.
 
[[Parallelle SCSI]]-busse werk op hierdie vlak. Verskeie fisiese laag [[Ethernet]]-standaarde werk ook op hierdie vlak; Ethernet sluit beide hierdie laag en die dataverbindingslaag in. Dieselfde geld vir ander lokale area netwerke soos byvoorbeeld [[Token ring]], [[FDDI]] (en: Fiber distributed data interface) en [[IEEE 802.11]].