Verskil tussen weergawes van "Fagot"

133 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Artikel geskep, skakels, media, sjabloon en bron bygevoeg.
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''fagot,''' is ʼn besondere lang houtblaasinstrument, en ten einde dié blaasinstrument meer hanteerbaar te maak word dit in 'n U-vorm teruggevou. Vanweë di...')
 
(Artikel geskep, skakels, media, sjabloon en bron bygevoeg.)
[[Lêer:Bassoon 1870.jpg|duimnael|Fagot]]Die '''fagot,''' is ʼn besondere lang [[houtblaasinstrument]], en ten einde dié [[blaasinstrument]] meer hanteerbaar te maak word dit in 'n U-vorm teruggevou. Vanweë die lengte het die toonomvang na onder baie uitgebrei sodat dit 'n totale omvang van meer as drie [[Oktaaf|oktawe]] het.
[[Lêer:Bassoon 1870.jpg|duimnael|Fagot]]
 
Gedurende Bach en Händel se tyd het die fagot vier [[Klep|kleppe]] gehad. Tegnies is die [[instrument]] in die laat 18e eeu en in die 19e eeu (deur Carl Almenraeder en Wilhelm Heckel) verbeter. Dit is 'n dubbelrietinstrument en is verwant aan die [[hobo]].
[[Lêer:BassoonContrabasson 1870basson.jpgJPG|duimnael|Fagot en [[kontrafagot]]]]
 
Die toonmoontlikhede van die fagot is feitlik onbeperk. Afgesien van sy ryk en warm klanke, wat hom veral geskik maak vir [[Passasie|solopassasies]], kan hy ook uitstekend aansluit by die [[Strykinstrument|strykers]] en die koperseksie in die orkes. Vinnige lopies en [[Staccato|staccato's]] word ook met gemak hanteer. Veral die staccato-gedeeltes word dikwels vir komiese effekte gebruik, wat dan ook die fagot die bynaam "[[nar]] van die orkes" besorg het.
 
 
{{saadjie}}
 
== Bronnelys ==
* Wêreldspektrum, Vol. 3, 93, ISBN 0 908409 44 3
992

wysigings