Verskil tussen weergawes van "Carolus Linnaeus"

toevoeg
(toevoeg)
Linnaeus se oorskot is die [[lektotipe]] vir die [[spesie]] ''[[Homo sapiens]]'', volgens die ''[[Internasionale Kode van Dierkundige Benamings]]'', want die enigste voorbeeld wat hy sover bekend ondersoek het toe hy die beskrywing van die spesie opgestel het, was homself.<ref group=nota name=holotype>[http://www.nhm.ac.uk/hosted-sites/iczn/code/ ICZN Chapter 16, Article 72.4.1.1] – "For a nominal species or subspecies established before 2000, any evidence, published or unpublished, may be taken into account to determine what specimens constitute the type series." and Article 73.1.2 – "If the nominal species-group taxon is based on a single specimen, either so stated or implied in the original publication, that specimen is the holotype fixed by monotypy (see Recommendation 73F). If the taxon was established before 2000 evidence derived from outside the work itself may be taken into account [Art. 72.4.1.1] to help identify the specimen."</ref>
 
=== '''Reise en Sudies''' ===
In [[1730]] is Liannaeus as lektor in die plantkunde aan die universiteit van Uppsala aangestel en twee jaar later is hy deur die universiteit op 'n studietoer na [[Lapland]] in [[Noord-Skandinawië]] gestuur om die [[flora]] daar te gaan bestudeer. Hy het kitsroem verkry deur die verslag wat hy na sy terugkoms geskryf het.
 
299

wysigings