Maarten Pelser: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Ds Maarten Pelser toe hy leraar was van die Gerefromeerde kerk Barkly-Oos, 1892–1897.jpg|duimnael|links|200px|Ds. Pelser in die tyd dat hy leraar van [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] was, 1892 tot 1897.]]
 
[[Beeld:Algemene Sinode van die Gereformeerde Kerk, gebou te Burgersdorp, 1897.jpg|duimnael|regs|300px|Die Algemene Vergadering gehou te [[Burgersdorp]], 1897. Eerste ry: (vyfde van links) prof. [[Stephanus Postma]], (sewende van links) ds. [[Koos van Rooy|J.A. van Rooy]], ds. [[Taetse Hamersma]], ds. [[Philippus Snyman|P.S. Snyman]], ds. [[Louis Vorster|L.J. Vorster]]. Tweede ry: Di. [[Martinus Postma]], J.L. Maury, [[Dirk Postma jr.|Dirk Postma]], (moontlik [[Petrus Viljoen]]), prof. [[Jan Lion Cachet]], ds. [[A.J.J. de Klerk Coetsee]], '''Maarten Pelser''', M.P.A. Coetsee sr., [[Petrus Postma]], [[Louw du Plessis|L.J. du Plessis]], W.J. Snyman.]]
 
[[Beeld:Gereformeerde_predikante_omstreeks_1890.jpg|regs|300px|duimnael|'n Groep predikante op die Algemene Sinode te [[Rustenburg]], 1891. Voor van links: J.L. Maury, [[Johannes de Ridder]], M.P.A. Coetsee (sr.), prof. [[Jan Lion Cachet|J. Lion Cachet]], [[A.A.J. de Klerk Coetsee]], M.P.A. Coetsee (jr.). Agter: [[Louis Vorster|L.P. Vorster]], W.J. Snyman, [[Philippus Snyman|P.S. Snyman]], '''M. Pelser''', [[Petrus Postma|P. Postma]], [[Martinus Postma|M. Postma]], [[Dirk Postma jr.|D. Postma]], [[Louw du Plessis|L.J. du Plessis]].]]
 
Op [[11 Junie]] [[1876]] is hy as proponent na Aliwal-Noord beroep en op 5 Augustus aldaar deur ds. D. Postma in die amp bevestig as die gemeente se eerste leraar. In Junie 1877 het hy 'n beroep aangeneem na die Vrystaatse gemeente [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], waarvan hy ook die eerste predikant was. Tydens sy bediening is hy belas met die belangrike sending na Angola in 1884 om die Afrikaners wat daar woonagtig was en lidmate was van die [[Gereformeerde kerk Humpata]], te gaan oorreed om na hul vaderland terug te keer en ook om finansiële hulp aan hulle te bied vir dié doel, maar hy het nie heeltemal geslaag met sy sending nie.
86 071

wysigings