Verskil tussen weergawes van "Gemeente"

56 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Beeld:GemeenteSA.jpg|thumb|240px|Die kerkgebou vorm gewoonlik die spil waarom 'n godsdienstige gemeente se bedrywighede draai. Hier verlaat lidmate van die [[NG gemeente Drieankerbaai]] die kerk ná die erediens op Sondag 28 November 2010.]]
 
'n '''Gemeente''' is in [[Protestantisme|Protestantse]] tradisie 'n plaaslike [[Religie|geloofsgemeenskap]]. Die [[Nasie|nasionale]] kerkverband word meestal met die term [[kerk]] aangedui, byvoorbeeld [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]]. In die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] word egter gewoonlik na elke plaaslike groepering as 'n kerk verwys omdat, volgens dié kerkverband, "elke plaaslike kerk (gemeente) 'n komplete openbaring van die liggaam van [[Christus]] is".<ref>{{af}} [[Stephanus du Toit|Du Toit, prof. dr. S.]] 1955. ''Handleiding vir die studie van die kerkgeskiedenis''. Potchefstroom: Pro Rege-Pers Beperk.</ref> Vandaar die meervoudsvorm "Kerke" in die genootskap se naam.
 
== In ander kulture ==
Die begrip '''gemeente''' het verskillende betekenisse in verskillende [[Land|lande]] en [[Taal|tale]]. In [[Suid-Afrika]] ([[Afrikaans]]) het die begrip 'n godsdienstelike (kerklike) verbintenis.
 
In [[Nederland]] word 'gemeente' gebruik om na 'n [[munisipaliteit]] te verwys. Ook in [[Duitsland]] ([[Duits]]) word die begrip 'Gemeinde' gebruik vir 'n [[oord]], [[stad]], [[dorp]], dog ook vir 'n [[Christendom|Christelike]] [[kerkgemeenskap]].
 
== Vertaling ==