Verskil tussen weergawes van "Gian Lorenzo Bernini"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(toevoeg Piazza van St. Pieterskerk)
k
'''Gian Lorenzo BeminiBernini''' (7 Desember 1598 – 28 November 1680) was een van die eerste asook die vemaamste verteenwoordigers van die [[Barok]], 'n styl wat aan die einde van die 16e eeu in Rome ontstaan het en die Europese kuns tot omstreeks 1750 gedomineer het. As [[Argitektuur|argitek]], [[beeldhou]], [[Skilderkuns|skilder]] en dekorontwerper was hy gedurende sy lewe hoofsaaklik in opdrag van die [[Pous|pouse]] in Rome werksaam.
[[Lêer:Gian Lorenzo Bernini, self-portrait, c1623.jpg|duimnael|Gian Lorenzo Bernini, selfportret]]
Gian Lorenzo Bernini is op 7 Desember 1598 in [[Napels]] gebore. Sy vader, Pietro Bernini (1562-1629), wat ook sy eerste leermeester was, het in 1605 na [[Rome]] verhuis, waar Bernini tot met sy dood gebly het. Sy vader het hom ook in aanraking met die kardinaal Scipione Borghese gebring, van wie hy sy eerste opdrag ontvang het. Die opdrag het 'n groep marmerbeelde behels waaraan hy van 1615 tot 1623 gewerk het. In dié groep beelde het Bernini hom aanvanklik aangesluit by die sestiende-eeuse styl van Michelangelo en Giovanni da Bologna, maar geleidelik het hy sy eie styl ontwikkel.
As [[Argitektuur|argitek]] was sy grootste werk die [[Piazza]] (publieke binneplein in middel van Iataliaanse dorp) van die [[Sint Pieterskerk, Rome|St. Pieterskerk]]. Dit moes so groot moontlik wees om die reuse-skare te huisves wat tydens besondere kerklike geleenthede byeenkom om na die [[Pous]] te luister. Die Pous het vanaf die [[balkon]] bo die sentrale ingang van die kerk 'n boodskap gelewer en die seën uitgespreek. Die aanloop na die kerk moes so mooi moontlik wees, en dit moes tred hou met die grootte en belangrikheid van die kerk self. Die mense wat aan die groot [[optog]]<nowiki/>te deelneem, moes teen die wind en weer beskut word.
 
'''Bernini''' het die probleme opgelos deur 'n groot, ovaalvormige [[piazza]] of [[Piazza|plein]], omring deur [[pilaargang]]<nowiki/>gee, te bou. Die suile wat, wat vier diep staan, gee 'n mens die indruk van reusekrag en massa.
 
== Bronnelys ==
299

wysigings