Verskil tussen weergawes van "Monotremata"

16 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Skakel
(Ai!)
(Skakel)
'''Monotremata''' (ook genoem ''Monotrama'') is 'n [[Orde (biologie)|orde]] wat hoort tot die [[Klas (biologie)|klas]] [[soogdier]]. Alhoewel die ''Monotremata'' soogdiere is, lê hulle [[Eier (biologie)|eiers]], en word hul kleintjies nie lewend gebore nie. Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos verskille in hul brein, kakebeen, verteringstelsels, voorplantingsorgane en ander dele van hul lywe, as hulle met gewone soogdiere vergelyk word. Die Monotramas se [[temperatuur]] is gewoonlik ook effens laer as ander soogdiere. Die vroulike monotrama se kleintjies soog aan die wyfie.
 
Voorbeelde van die groep is die [[eendbekdier]] en die [[mierystervarke]].