Verskil tussen weergawes van "Boontjie"

432 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
toevoeg slingerplant
(toevoeg slingerplant)
 
[[Lêer:Snijboon peulen Phaseolus vulgaris.jpg|thumb|links|Groenboontjies]]
'n '''Boontjie''' is die dikwels eetbare [[saad]] van enige [[spesie]] in die [[peulfamilie]] [[Fabaceae]]. Na [[bestuiwing]] ontwikkel die [[vrug]] in 'n [[peul]] wat van een tot etlike sade binne-in huisves en beskerm tot dit ryp geword het.
 
[[Rankboontjies]] is plante wat [[gewysig]] is om deur slingering opwaarts te kan beweeg. [[Slingerplante]] het buigsame [[stamme]], dikwels baie lank in verhouding tot hul dikte, wat spiraalvormig rondom enige ondersteuning draai. Die ondersteuning moet egter min of meer vertikaal wees en nie te dik nie.
 
<gallery>
Kidney beans.jpg|<center>Nierboon</center>
Haricots Nombril de bonne soeur01.jpg|<center>Soldaatboon</center>
</gallery>Sien ook
* [[Rankplant|Rankplante]]
 
* [[peulgewas]]
 
 
== Bronnelys ==
* Kennis, 1980, vol 4, bl. 694-695, ISBN 0 7981 0826 6
[[Kategorie:Eetbare peulplante]]
{{saadjie}}
299

wysigings