Verskil tussen weergawes van "Boontjie"

42 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
toevoeg
(toevoeg)
'n '''Boontjie''' is die dikwels eetbare [[saad]] van enige [[spesie]] in die [[peulfamilie]] [[Fabaceae]]. Na [[bestuiwing]] ontwikkel die [[vrug]] in 'n [[peul]] wat van een tot etlike sade binne-in huisves en beskerm tot dit ryp geword het.
 
[[Rankboontjies]] is(''[[Rankboontjie|Phaseolus coccineusis]]'') plante wat [[gewysig]] is om deur slingering opwaarts te kan beweeg. [[Slingerplante]] het buigsame [[stamme]], dikwels baie lank in verhouding tot hul dikte, wat spiraalvormig rondom enige ondersteuning draai. Die ondersteuning moet egter min of meer vertikaal wees en nie te dik nie.
 
== Galery ==
299

wysigings