Verskil tussen weergawes van "Yzerfontein"

1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
Spelfout gekorrigeer
(Spelfout gekorrigeer)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae
}}
 
'''Yzerfontein''' is 'n vakansieoordvakansiedorp aan die [[Atlantiese Oseaan]] aan die [[Weskus]] van [[Suid-Afrika]] en is gewild onder [[branderplankry]]ers. Die oord het in 1936 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklip formasie ontspring.
 
==Sien ook==
30

wysigings