Verskil tussen weergawes van "Yzerfontein"

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Myl na km
(→‎Sien ook: Skakels bygevoeg)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae
(Myl na km)
'''Yzerfontein''' is 'n vakansiedorp aan die [[Atlantiese Oseaan]] aan die [[Weskus]] van [[Suid-Afrika]] en is gewild onder [[branderplankry]]ers. Die dorp het in 1937 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklip formasie ontspring.
 
Die dorp het die 16-myl25km lange strand, die langste ononderbroke strand in [[Suid-Afrika]]. Daar is 'n restaurant wat inheemse disse bedien. Dit kan bereik word te voet of grondpad.
 
Die dorp is geleë langs die bekende [[Weskus Nasionale Park]] daarom is daar al volstruise, slange, dassies en selfs bokkies hier gekry. Seevoëls en duikers maak hulself tuis in die dorp en broei hul kleintjies uit op Meeurots, 'n klein eiland in die baai, en Dasseneiland. Walvisse kom paar en kalf in die baai. Hulle kan gesien word van Junie tot Desember.