Verskil tussen weergawes van "Groenpunt-vuurtoring"

toevoeg
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(toevoeg)
[[Lêer:Greenpoint Lighthouse close-up.jpg|duimnael|regs|300px|Die Groenpunt-vuurtoring]]
 
Die '''Groenpunt-vuurtoring''' is 'n rooi-en-wit geverfde [[vuurtoring]] op die noordwestelike punt van [[Tafelbaai]] in [[Groenpunt]], [[Kaapstad]]. Dit is die oudste vuurtoring in [[Suid-Afrika]] en is deur die [[Duitsland|Duitsgebore]] argitek [[Herman Schutte]] ontwerp en in [[1823]], teen 'n koste van £5&nbsp;420 pond, voltooi en op [[12 April]] [[1824]] in gebruik geneem.<ref>Voetspore op die Strand, [http://www.mnet.co.za/Voetspore/vs_dagboek.asp?StoryID=1137 Dag Vyf en veertig], besoek op 21 Desember 2006</ref> In [[1926]] is dit met 'n mishoring toegerus en twee jaar later is dit geëlektrifiseer.
Die rotsige Groenpunt staan reeds eeue lank onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap. Die laaste in 'n lang lys [[skip|skepe]] wat hier gestrand het, is die ''Seafarer'', wat in [[1967]] op die rotse geloop het. Wanneer die vuurtoring met mis omhul word, soos dikwels in die winter gebeur, waarsku die mishoring se klank skepe kilometers ver.
 
== Geskiedenis ==
Die Groenpunt-vuurtoring is gebruik om die eerste vuurtoringwagters in Suid-Afrika op te lei en dit word vandag nog as 'n konferensiebestemming gebruik. Dit word ook uitverhuur vir huweliksonthale.<ref>Kap.event, http://www.capetown-wedding.com/lighthouse.html Location:
Dit is die oudste vuurtoring in [[Suid-Afrika]] en is deur die [[Duitsland|Duitsgebore]] argitek [[Herman Schutte]] ontwerp en in [[1823]], teen 'n koste van £5&nbsp;420 pond, voltooi en op [[12 April]] [[1824]] in gebruik geneem.<ref>Voetspore op die Strand, [http://www.mnet.co.za/Voetspore/vs_dagboek.asp?StoryID=1137 Dag Vyf en veertig], besoek op 21 Desember 2006</ref> Die lamp van die toring het met [[walvisolie]] gebrand.
 
In [[1926]] is dit met 'n [[mishoring]] toegerus en twee jaar later is dit geëlektrifiseer.
 
Die rotsige [[Groenpunt]] staan reeds eeue lank onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap. Die laaste in 'n lang lys [[skip|skepe]] wat hier gestrand het, is die ''Seafarer'', wat in [[1967]] op die rotse geloop het. Wanneer die vuurtoring met mis omhul word, soos dikwels in die winter gebeur, waarsku die mishoring se klank skepe kilometers ver.
 
== Veeldoelig ==
Die '''Groenpunt-vuurtoring''' is gebruik om die eerste [[vuurtoringwagters]] in Suid-Afrika op te lei. en ditDit word vandag nog as 'n konferensiebestemming gebruik. Dit word ook uitverhuur vir huweliksonthale.<ref>Kap.event, http://www.capetown-wedding.com/lighthouse.html Location:
Lighthouse, besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
{{Koördinate|33|54|04|S|18|24|02|E|aansig=titel}}
{{Vuurtorings van Suid-Afrika}}
{{Saadjie}}
 
== Sien ook ==
* [[Vuurtoring]]
* [[Robbeneiland-vuurtoring]]
* [[Vuurtorings van Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* KENNIS, 1980, vol 5, bl. 878-879, ISBN 0 7981 0827 4
[[Kategorie:Erfenishulpbronne in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]
299

wysigings