Verskil tussen weergawes van "Mouillepunt-vuurtoring"

k
toevoeg
k (toevoeg)
 
[[Lêer:Mouille Point Lighthouse.jpg|duimnael|regs|200px|'n Poskaart wat die Mouillepunt-vuurtoring uitbeeld]]
Die '''Mouillepunt-vuurtoring''' was 'n [[vuurtoring]] in [[Mouillepunt]] in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]], wat in [[1842]] gebou en in [[1908]] gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van [[Tafelbaai]] in [[Grangerbaai]] geleë. Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die [[Groenpunt-vuurtoring]] ([[1824]]). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondamentgevaarlike kanrotse nog gesien word voor die hotelskool van dieby [[Kaapse Skiereiland Universiteit van TegnologieMouillepunt]].<ref>[http://www.lighthousedepot.com/home.cfm Lighthousehet Depot],dit [http://wwwgenoodsaak.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5152 Mouille Point Light], besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die [[Groenpunt-vuurtoring]] ([[1824]]). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die [[fondament]] kan nog gesien word voor die hotelskool van die [[Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie]].<ref>[http://www.lighthousedepot.com/home.cfm Lighthouse Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5152 Mouille Point Light], besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== {{Koördinate|33|54|00|S|18|25|19|O|aansig=titel}}Sien ook ==
* [[Ligtoring]]
* [[Vuurtorings van Suid-Afrika]]
* [[Groenpunt-vuurtoring]]
 
== Bron ==
* KENNIS, 1980, vol 5, bl. 878-879, ISBN 0 7981 0827 4
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings van Suid-Afrika}}
299

wysigings