Verskil tussen weergawes van "Groenpunt-vuurtoring"

k
geen wysigingsopsomming nie
(toevoeg)
k
 
== Veeldoelig ==
Die '''Groenpunt-vuurtoring''' is gebruik om die eerste [[vuurtoringwagters]] in Suid-Afrika op te lei. Dit word vandag nog as 'n konferensiebestemming gebruik. Dit word ook uitverhuur vir huweliksonthale.<ref>Kap.event, http://www.capetown-wedding.com/lighthouse.html Location:
Lighthouse, besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
== Kulturele erfenis ==
Die Groenpunt-vuurtoring is op 12 Januarie 1973 deur Johannes Petrus van der Spuy, Minister van Nasionale Onderwys, as 'n nasionale monument verklaar en word beskerm as 'n provinsiale erfenisterrein ingevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).<ref name="Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap – Item: 13045">[http://196.35.231.29/sahra/HeritageSitesDetail.aspx?id=13045 Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap – Item: 13045], besoek op 21 Mei 2012</ref>
 
== Verwysings ==