Verskil tussen weergawes van "Vagina"

17 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
Wysigings deur 84.241.211.235 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
k (Wysigings deur 84.241.211.235 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
[[Lêer:Vaginal opening - english description.jpg|duimnael|Die menslike vulva of kutvagina met Engelse byskrifte.]]
 
Die '''vagina,''' '''skede''' of '''kutskede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]] en waarin die saadvloeistof uitgestort word. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
* [[Penis]]
 
[[Kategorie:Ginekologie]]
[[Kategorie:Organe]]
[[Kategorie:Voortplantingstelsel]]
[[Kategorie:Ginekologie]]