Verskil tussen weergawes van "Jan Schutte"

173 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
== Herkoms en jeug ==
[[Beeld:Dr JA Schutte en prof Fanus du Toit as jong manne.jpg|duimnael|links|270px|Dr. Schutte en prof. [[Stephanus du Toit|Fanus du Toit]] as jong manne, omstreeks 1930.]]
 
Die stamvader van die Schuttes, [[Flip Schutte|P.J.W,. Schutte]] (1803–1873) het hom in die 19de eeu op die plaas Buffelsdoorns in die huidige distrik [[Fochville]] gevestig. Hy was ’n stigter van die Gereformeerde Kerke en word, saam met oudl. [[Thomas Dreyer|T.F. Dreyer]], beskou as "een van die waaragtig grotes uit die dae van die Afskeiding" van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]].<ref>{{af}} [[J.V. Coetzee|Coetzee, ds. J.V. Coetzee]] in Van der Walt, N.H. (hoofred.). 1934. ''Almanak vir Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1934. Sestigste Jaargang.'' Potchefstroom: Adm. Buro.</ref> Op Buffeldoorns se werf het ds. [[Dirk Postma]] op [[7 November]] [[1858]] sy eerste erediens die eerste diens in die wyk Mooirivier gehou.
 
Jan Schutte, ’n kleinseun van vader P.J.W. genaamd, is gebore en getoë in dieselfde rante en was die eerste Schutte wat predikant sou word. Hy wou dit van jongs af word. Maar uit armoede het hy hom eers as onderwyser bekwaam en met sy karige onderwysersalaris lank genoeg gespaar vir sy predikantstudie.
 
== Predikant van Brakpan ==
84 871

wysigings