Verskil tussen weergawes van "Jan Schutte"

27 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
== Eeufeesbedieningsfonds ==
[[Beeld:Dr Jan Schutte preek in die Gereformeerde kerk Melville.png|links|320px|duimnael|Dr. [[Jan Schutte]] lei in die 1960's 'n erediens in die [[Gereformeerde kerk in die 1960'sJohannesburg]].]]
 
Toe die Eeufees van die Gereformeerde Kerk (1959) in sig begin kom, het een van die sinodes die gedagte van ou br. Izak Buys ter harte geneem: die stigting van 'n fonds waardeur veral kerke op strategiese voorpunte gehelp kon word. Dr. Schutte is as organiseerder van die fonds aangewys. Vir dié saak het hy hom geesdriftig beywer. Op elke denkbare meerdere vergadering het hy oor die Bedieningsfonds gaan praat. Hy het honderde briewe geskryf, nog meer telefoonoproepe gedoen en duisende myle gery. Die ideaal was: honderdduisend pond. Sy geloof, visie en ywer het nie beskaam nie: op die Eeufees te [[Rustenburg]] het die fonds £154 000 bedra!
84 826

wysigings