Verskil tussen weergawes van "Vagina"

28 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
rol laaste wysiging terug - nie geboekstaaf nie
k (rol laaste wysiging terug - nie geboekstaaf nie)
[[Lêer:Vaginal opening - english description.jpg|duimnael|Die menslike vulva of kut met Engelse byskrifte.]]
 
Die '''vagina,''' '''skede''' of '''kutskede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] of kut genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]] en waarin die saadvloeistof uitgestort word. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
89 474

wysigings