Verskil tussen weergawes van "1945"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[16 November]] – Stigting van die [[UNESCO]] deur 37 lande in [[Londen]].
* [[20 November]] – Die [[Neurenberg-verhore]] begin.
* [[5 Desember]] – [[Vlug 19]], 'n eskader van vyf [[Grumman TBF Avenger]] [[vliegtuigbomwerper|torpedobomwerpers]] van die [[Amerikaanse Vloot]], verdwyn in die [[Bermudadriehoek]].
* [[27 Desember]] – Die [[Wêreldbank]] word op ooreenkoms van 28 nasies gestig.
* [[Desember]] – Die [[Nag-Hammadi-geskrifte]] word ontdek.