Verskil tussen weergawes van "Bloedvergiftiging"

toevoeg
(Nuwe bladsy geskep met 'Bloedvergiftiging (Sepsis) Daar is sowat 350 soorte bakterieë wat siektes by die mens veroorsaak. Hierdie mikrobes staan bekend as menslike patogene of...')
 
(toevoeg)
Party mikrobesoorte veroorsaak [[siekte]]s vanweë hul vermoë om die [[liggaam]] binne te val. Sodra hulle 'n vastrapplek in die [[liggaamsweefsel]] gekry het, vermenigvuldig hulle uiters vinnig en versprei dan deur die weefsel rondom die plek van infeksie. Mettertyd kan hule, bloot deur hul getalle, die ligaamsweefsel so ontwrig dat die organe hul funksies nie meer doeltreffend kan uivoer nie. Party van die invallende soorte versprei van die gebied wat oorspronklik besmet is na die [[bloedstroom]] Hier teel hulle net so vinnig aan en binne kort tydsbestek bevat die bloed dus miljoene van die organismes. Hierdie toestand, veral wanneer dit veroorsaak word deur bakterieë wat nomaalweg die vorming van etter stimuleer, word [[bloedvergiftiging]] of septikemie genoem
 
== Sien ook ==
* Patogeen
* Bakterie
* Alexander Flemming
* Toksies
* Patologie
* Siekte
 
== Bron ==
* KENNIS, vol 7, 1980, bl. 1276-1277, ISBN 0 7981 0829 0
 
{{Biologie Saadjie}}
299

wysigings