Johan Bax van Herenthals: Verskil tussen weergawes

toevoeg
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
(toevoeg)
}}
 
'''Johan Bax van Herenthals''' ([[14 Maart]] [[1637]] – [[29 Junie]] [[1678]], [[Kaapstad]]), ook geskryf as '''Joan Bax''' of '''Van Herentals''', was van [[1676]] die [[kommandeur]] van die [[Kaap die Goeie Hoop]]. Hy het die destydse interim goewerneur, [[IJsbrand Godske]] opgevolg. Veeteelt het onder sy bewind floreer en hy het twee keer oorlog teen die [[Hottentotte]] verklaar.
 
In [[1669]] is Joan Bax op 32 jarige ouderdom met Aletta Hinloopen, die dogter van die handelsmagnaat, regter en raadslid Jacob Fransz Hinlopen in [[Batavia]] getroud.<ref>http://www.dbnl.org/tekst/molh003nieu03_01/molh003nieu03_01_0110.htm</ref> Ter wille van sy verhoogde status as die eggenoot van 'n Hinlopen, het hy kort na sy huwelik die agtervoegsel 'Van Herenthals' tot sy eie naam gevoeg. Die naam sou hom selfs beter as sy vrou laat klink en het ook sy vader, Maurits vereer, wat hom in [[Hertogenbosch]] gevestig het, maar aanvanklik uit Herenthals in [[Vlaandere]] afkomstige was, waar die gesin 'n gerespekteerde sosiale stand beklee het.<ref name="HSSA">[http://web.archive.org/20091027143031/www.geocities.com/arma_za/ The Heraldry Society of South Africa], ''[http://www.webcitation.org/query?id=1256544680251334&url=www.geocities.com/arma_za/VOCmedals.html Commemorative family medals during the DEIC[1] period]'', besoek op 1 Mei 2007</ref>
 
Bax het in [[Colombo]] in [[Ceylon]] diens gedoen waar hy en Aletta 'n dogter genaamd Johanna Maria Bax gehad het. Dié dogter is egter na tien maande oorlede.<ref name ="JDB">[http://www.rootsweb.com/~lkawgw/dbu/i/idec1908-171-189.pdf THE JOURNAL OF THE DUTCH BURGHER UNION OF CEYLON], A LECTUR DELIVEREDBY MR. F. H. DE VOS IN AID OF THE GALLE BRANCH OF THE Y. M. C. A., afgelaai op 1 Mei 2007</ref>
 
'''Bax''' was 'n aangename, hardwerkende en hooggeagte persoon. Gedurende sy kort termyn as goewerneur het hy die oorlog met die Hottentotte beëindig en persoonlik meegehelp om die bouwerk aan die Kasteel feitlik te voltooi. Kort voor sy dood het hy die sekunde, [[Hendrik Crudop]], as waarnemende kommandeur aangestel. 'n Amp wat laasgenoemde tot in Oktober [[1679]] beklee het.
Van Heerentals is op [[29 Junie]] [[1678]] in die Kaap oorlede en is op [[4 Julie]] daar begrawe.<ref name="HSSA" /> Daar was destyds 'n groot tekort aan slawe in die Kaapkolonie. Sy weduwee het voor haar vertrek na Batavia enkele slawe, wat van Malabar afkomstig was, verkoop.<ref>{{nl}} [http://www.stamouers.com/Boeseken.PDF Verkoop van slaven door Aletta Hinlopen]</ref>
 
Van Heerentals is op [[29 Junie]] [[1678]] in die Kaap oorlede en is op [[4 Julie]] daar begrawe.<ref name="HSSA" /> Daar was destyds 'n groot tekort aan slawe in die Kaapkolonie. Sy [[weduwee]] het voor haar vertrek na Batavia enkele slawe, wat van Malabar afkomstig was, verkoop.<ref>{{nl}} [http://www.stamouers.com/Boeseken.PDF Verkoop van slaven door Aletta Hinlopen]</ref>
 
== Sien ook ==
* [[Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie]]
* [[Kommandeur]]
 
== Bronnelys ==
* KENNIS,  vol 8, 1980, bl. 1474-1475, ISBN 0 7981 0830 4
 
== Verwysings en bronne ==
{{Verwysings|2}}
 
299

wysigings