Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Odendaalsrus"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds LS Kruger.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. L.S. Kruger, leraar van 1958 tot 1962 (aanvaar sy [[emeritaat]]).]]
 
[[Beeld:Ds GBCGert Bester saam met Anita, Alrina en Bone.jpg|duimnael|regs|260px160px|Ds. G.B.C. Bester, van 1962 tot 1965 die vierde leraar, en sy gesin: Anita, Alrina en Bone.]]
 
Met afstigting in 1933 van die [[Gereformeerde kerk Ventersburg]] (gestig in 1864 en die oudste gemeente in die Klassis) het die nuwe Gereformeerde kerk Odendaalsrus geen kerkgebou gehad nie. Eredienste is in die sinksaal van die [[NG gemeente Odeldaalsrus]] gehou. Vroeg reeds was daar by die lidmate 'n sterk behoefte aan 'n eie kerkgebou, en nadat die gemeente by wyse van kollektelyste £117 ingesamel het, is in Mei 1936 besluit om oor te gaan tot die bou van ’n eie kerk.
84 987

wysigings