Verskil tussen weergawes van "Tong"

967 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
toevoeg
(toevoeg)
[[Lêer:que lengua.jpg|thumb|links|120px|Die tong is 'n gespierde hidrostaat]]
 
Die '''tong''' is 'n gespierde hidrostatiese orgaan op die vloer van die mond van die meeste [[gewerweldes|gewerwelde diere]] wat kos manipuleer vir mastikasie (kou van kos met tande). Dit is die primêre [[orgaan]] vir [[smaak]] (die proe), omrede die boonste oppervlak van die tong bedek is met honderde smaakpapille.
 
Die tong is uiters sensitief, is ryklik van bloedvate[[bloedvat]]<nowiki/>e en senuwees[[senuwee]]<nowiki/>s voorsien, en word gedurig deur [[speeksel]] klam gehou. In die mens besit die tong 'n sekondêre funksie van fonetiese[[Fonetiek|foneties]]<nowiki/>e artikulasie. Die tong dien ook as 'n natuurlike middel vir die skoonmaak van 'n mens se [[tand]]e. Die vermoë om verskillende smake te onderskei is nie in verskillende dele van die tong gelokaliseer, soos algemeen geglo word nie.
 
== Funksies ==
Die tong het drie belangrike funksies.
*Stoot kos tussen die tande tydens die kouproses
* In die eerste plek is dit 'n [[smaakorgaan]]
*Meng voedsel met die speeksel
[[Lêer:Cardinal vowel tongue position-front.svg|duimnael|Spraak: tong posisie vir klinkervorming ]]
*Rol voedsel in 'n bolletjie om te sluk
*HelpStel jou in staat om voedseldie afkos te slukkan proe
* Tweedens speel dit 'n belangrike rol in die kouproses:
*Stel jou in staat om die kos te kan proe
**Stoot kos tussen die tande tydens die kouproses
**Meng voedsel met die speeksel
**Rol voedsel in 'n bolletjie om te sluk
**Help om voedsel af te sluk
*'n Derde uiters belangrike funksie het met die [[spraak]]<nowiki/>proses te doen.
 
== Tongoppervlak ==
'n Gesonde persoon se tongoppervlak is [[fluweel]]<nowiki/>agtig en het 'n donkerpienk kleur. Maagaandoenings, keelontstekings, [[koors]] of enige ander toestand wat vermindering van [[eetlus]] tot gevolg het, laat 'n wit laag op die tong ontstaan. In die geval van [[skarlakenkoors]] is die tongoppervlak grof en [[helderrooi]].
 
Dus ondersoek die dokter nie net jou [[Mangel|mangels]] en [[keel]] wanneer jy opdrag kry om jou '''tong''' uit te steek nie.
 
== Sien ook ==
* [[Spysverteringstelsel]]
* [[Geografiese tong]]
* [[Smaak]]
 
== Bronnelys ==
* KENNIS,  vol 9, 1980, bl. 1685, ISBN 0 7981 0828 2
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Tongue}}
299

wysigings