Verskil tussen weergawes van "Simfonie-orkes"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Ek hoop die name is reg so.
(toevoeg)
(Ek hoop die name is reg so.)
 
Die moderne '''Simfonie-orkes''' kan uit honderd of selfs meer spelers bestaan. In die tyd van [[Bach]]<nowiki/>en [[Georg Friedrich Händel|Händel]] (die eerste helfte van die [[18de eeu|18e eeu]]) was die orkes nog betreklik klein. Ook was die orkeste van die [[Klassieke musiek|klassiek]]<nowiki/>e tyd van [[Franz Joseph Haydn|Haydn]], [[Mozart]] en [[Beethoven]] (teen die einde van die 18e eeu) nie veel groter as 'n hedendaagse [[kamermusiekorkes]] nie.
[[Lêer:Diagram Modern symphony orchestra-deaf.svg|duimnael|267x267px|Skematiese oorsig van 'n moderne simfonie-orkes]]
In die tweede helfte van die [[19de eeu|19e eeu]] is die '''Simfonie-orkes''' tot sy huidige grootte uitgebrei deur die toevoeging van nuwe instrumente en die vermeerdering van die getal tradisionele instrumente.
 
22 781

wysigings