Verskil tussen weergawes van "Protoplanetêre skyf"

Foto vervang
(sjabloon)
(Foto vervang)
[[Lêer:HL Tau protoplanetary disk.jpg|thumb|220px|'n [[Europese Suidelike Sterrewag#Atacama Large Millimeter/submillimeter Array|ALMA]]-foto van die [[T Tauri-ster]] HL&nbsp;Tauri.<ref>{{cite web|url=http://www.bbc.co.uk/news/science-environment-29932609|title=Planet formation captured in photo|publisher=[[BBC]]|date=2014-11-06|author=Johnathan Webb}}</ref><ref>{{cite web|url=https://public.nrao.edu/static/pr/planet-formation-alma.html|title=Birth of Planets Revealed in Astonishing Detail in ALMA’s ‘Best Image Ever’|publisher=NRAO|date=2014-11-06}}</ref>]]
[[Lêer:M42proplyds.jpg|thumb|200px|Vyf sterre in die [[Orion-newel]] binne ’n gebied van 0,14 [[ligjare]]. Om vier van hulle is protoplanetêre skywe.]]
[[Lêer:Protoplanetary disk.jpg|thumb|200px220px|Kunstenaarsvoorstelling van ’n protoplanetêre skyf.]]
’n '''Protoplanetêre skyf''' is ’n skyf van digte [[gas]] wat om ’n pas gevormde ster of [[protoster]], ’n [[T Tauri-ster|T Tauri-]] of [[Herbig Ae/Be-ster]], draai. Dit is teoreties ’n voorloper van ’n planetêre stelsel. Deurdat ons eie [[Sonnestelsel]] ook eindelik uit ’n protoplanetêre skyf gevorm het, lê al die planete in ’n elliptiese vlak om die [[Son]].
 
 
Die aanvanklike instorting van die gaswolk duur sowat 100&nbsp;000 jaar. Eindelik word dit ’n T&nbsp;Tauri- of Herbig&nbsp;Ae/Be-ster. Ná sowat 10&nbsp;miljoen jaar verdwyn die skyf.
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{sterre}}