Verskil tussen weergawes van "Stereotipe"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
 
==== Afrikaner ====
Inherent leef die jong Afrikaner soos sy Amerikaanse tydgenote, maar sonder 'n liefde vir ortografie, leesboeke, ensiklopedieë, ander tale, geskiedskrywing, toekomsvisie en die wil om by ervare grootmense te leer, wat weer veroorsaak dat hy ingehok dink. Die problematiek wat hy tans beleef is dat voordele geniet wil word, terwyl die ouer garde die wiele geolie moet hou. Lewenswysheid, stereotipes en [[nihilisme]] word geleer vanaf die sportveld, MXit, Facebook, koerante wat sensasie en maklike taal gebruik om geld te maak, twitter, M-TV, Bakgat-flieks, kroeë, YouTube, staatsbeheerde universiteitsboeke en nuus. Sy grootste uitdaging is dus anti-intellektualisme, [[verbruikerisme]], die staat en hierdie artikel.
 
=== Nederland ===
19 118

wysigings