Verskil tussen weergawes van "Seun"

37 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
'n '''Seun''' is 'n [[man]]like kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. Die vroulik is 'n [[dogter]].
 
Voor [[Industriële Revolusie|industrialisasie]], en in sommige landbou-gebaseerde [[Ekonomie|ekonomieëekonomie]]ë, is daar 'n hoër waarde aan seuns as aan dogters geheg, omdat seuns fisies sterker was en beter met die [[landbou]] kon help.<ref>The International Center for Research on Women (ICRW). http://www.icrw.org/files/publications/Son-Preference-and-Daughter-Neglect-in-India.pdf Op 18 Julie 2011 besoek.</ref> In heelwat gemeenskappe sal seuns tradisioneel eerste erf, voor dogters.
 
== Seun as Christelike simbool ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|seun}}
 
[[Kategorie:Verwantskap]]