Verskil tussen weergawes van "Holland"

49 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
clean up using AWB
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (clean up using AWB)
 
'''Holland''' was oorspronklik 'n graafskap van die [[Heilige Romeinse Ryk]] wat uiteindelik een van die sewe Nederlande van die Republiek geword het. Holland was die belangrikste en rykste van die sewe en die tuiste van die [[VOC]] (saam met [[Zeeland]]). Deur sy rykdom het die provinsie die republiek polities gedomineer. Ná die tyd van [[Napoléon Bonaparte|Napoleon]] is Holland opgedeel in die twee huidige Nederlandse provinsies: [[Noord-Holland]] en [[Suid-Holland]].
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|Holland}}
 
{{Saadjie}}