Verskil tussen weergawes van "Ge'ez"

46 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
}}
[[Lêer:Ethiopian Madonna.jpg|thumb|links|Tekening van die [[Maagd Maria]] met haar [[Jesus|seun]] op ’n Ge'ez-manuskrip uit omstreeks 1875.]]
'''Ge'ez''' (ግዕዝ, [[transliterasie]]: Gəʿəz), ook soms minder korrek '''Ethiopies''' genoem, is ’n antieke [[Suid-Semitiese tale|Suid-Semitiese taal]] met sy oorsprong in Suid-Arabië (hedendaagse [[Jemen]]). Dit is verder ontwikkel in die noordelike deel van [[Ethiopië]] en Suid-[[Eritrea]] in die [[Horing van Afrika]].
 
Ge'ez bestaan vandag nog net as liturgiese taal in die Ethiopiese en die [[Eritrese Ortodokse Kerk]].
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|Ge'ez}}
 
{{Taalsaadjie}}