Verskil tussen weergawes van "Planeet"

47 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
(Derde vereiste om as planet geklassifiseer te word is bygevoeg.)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
[[Lêer:Solar_planets.jpg|framed|Planete rofweg volgens grootte, maar nie afstand nie. Let op 'n gedeelte van die son bo aan die beeld.]]
'''Planeet''' is die algemene term vir 'n groot hemelliggaam wat rondom 'n [[ster]] wentel, maar wat nie 'n maan of self 'n ster is nie, rond is deur sy eie [[swaartekrag]], en genoeg swaartekrag het on ander voorwerpe in sy eie wentelbaan te verwyder (''laasgenoemde is die rede waarom Pluto afgegradeer is na dwergplaneet status, en Ceres in die Asteroïdbelt ook nie as 'n planet beskou word nie''.) Die term kom van die Griekse woord πλανήτης, ''planētēs'', wat ''swerweling'' beteken. Die naam is gekies aangesien antieke waarnemers gesien het dat die planete in die hemelruim rondbeweeg, teenoor die normale sterre wat staties ten opsigte van mekaar bly. Tans erken die [[Internasionale Sterrekundige Vereniging]] agt planete in ons [[sonnestelsel]]. [[Pluto (planeet)|Pluto]], wat sedert sy ontdekking as die negende planeet beskou is, is in 2006 herklassifiseer as 'n [[dwergplaneet]].
 
== Planeetvorming ==
:''Hoofartikel: [[Sonnestelsel]]''.
 
Die aanvaarde planete in ons [[sonnestelsel]] is vernoem na gode uit die [[Griekse mitologie|Griekse]] en [[Romeinse mitologie]], met die uitsondering van die [[aarde]] aangesien antieke waarnemers die aarde nie as 'n planeet beskou het nie, maar wel as die middelpunt van die heelal.
 
Die agt planete in ons sonnestel, in volgorde van die son af, is:
 
{{PlaneteSon}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|planeet}}
 
[[Kategorie:Planete| ]]