Verskil tussen weergawes van "Vrug"

35 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
(toevoeg)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
 
== Vrugsoorte ==
Vrugte kan in twee groepe verdeel word: sukkulente vrugte en droë vrugte, wat weer verder verdeel kan word. As vrugte enkel voorkom, word dit enkelvoudige vrugte genoem. Indien veelvuldig word dit samegestelde of versamelvrugte genoem.
 
=== Sukkulente Vrugte ===
Dit is die vrugte met 'n vlesige [[perikarp]], en hulle is gewoonlik sappig en soet. Die meeste eetbare vrugte, behalwe die [[Neut|neuteneut]]e en [[peulvrug]]<nowiki/>te val in hierdie groep wat weer in groepe verdeel kan word. Ware sukkelente en vals sukkulente vrugte.
 
==== Ware sukkulente vrugte ====
 
==== Vals sukkulente vrugte ====
Hierdie vrugte ontwikkel uit sowel die vrugbeginsel as ander dele van die blom. Tipiese voorbeelde is die [[appel]] en die [[peer]], waarby die vrugbeginsel 'n onderstaande posisie inneeem en deur die [[blombodem]] omsluit word. Dit vergroot dan om die vrug te vorm. Die buitenste deel van die vrug - die deel wat ons eet - is afkomstig van die blombodem of ander blomdele. Die vrugbeginsel ontwikkel in die binneste deel, of kern (klokhuis), wat dan die sade bevat.
 
==== Samegestelde vrugte ====
 
==== Versamelvrugte ====
Partykeer het 'n enkele blom nie slegs een nie, maar 'n aantal vrugbeginsels. Wanneer hulle bevrug word, is die resultaat 'n groep klein vruggies wat ineengroei en 'n versamelvrug genoem word.
 
Brame en frambose word op hierdie manier gevorm en bestaan uit trossies klein steenvruggies. In die geval van die aarbei is elke pitjie 'n vrug (dop-vrug). Die vlesige deel is die blombodem. 'n Aarbei is dus nie alleen 'n vals vrug nie, maar ook 'n versamelvrug.
 
=== Droë Vrugte ===
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|vrug}}
 
[[Kategorie:Vrugte| ]]