Verskil tussen weergawes van "Alkalimetaal"

52 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
(Skakel)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
'n '''Alkalimetaal''' is 'n chemiese [[element]] van die eerste groep in die [[periodieke tabel]]. Saam met die [[Aardalkalimetaal|aardalkalimetale]] vorm dit die [[s-blok]] van die tabel.
 
Dit bevat die elemente [[litium]] (Li), [[natrium]] (Na), [[kalium]] (K), [[rubidium]] (Rb), [[sesium]] (Cs) en die [[Radioaktiwiteit|radioaktiewe]] element [[frankium]] (Fr).
 
Partykeer word ook die eerste element van die tabel [[waterstof]] (H) tot hierdie groep gereken. Dit het nogtans taamlik afwykende eienskappe.
 
Die metale self is so reaktief dat hulle van die lug afgesluit moet word, anders sal hule reageer met die vog, die [[suurstof]] en partykeer selfs met die [[stikstof]] van die atmosfeer. Hull word daarom onder olie of in afgeslote glasbuisies gestoor.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|alkalimetaal}}
 
{{Saadjie}}