Blesbok: Verskil tussen weergawes

49 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
(Verbeter)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
| synonyms =<center>''Damaliscus dorcas phillipsi''</center>
}}
Die '''blesbok''' (''Damaliscus pygargus phillipsi'') is 'n groot [[wildsbok]] wat in die [[Hoëveld]] van [[Suid-Afrika]] aangetref word.
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80&nbsp;kg en 'n hoogte van 95&nbsp;cm. Die bul het horings wat 51&nbsp;cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy gesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.
*''Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke'' (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
 
== Eksterne skakels ==
{{saadjie}}
* {{Wikt-inlyn|blesbok}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Wildsbokke]]