Verskil tussen weergawes van "Gewone duiker"

70 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
 
[[Beeld:Common duiker kenya.jpg|border|left|180px]]
'n Volwasse duiker het 'n gemiddelde massa van 12  kg en 'n hoogte van ongeveer 50  cm. Duikers het twee horings op hulle koppe; die langste horings wat al aangeteken is, was 18  cm. Die kleur van 'n duiker wissel van gryserig tot roesgeel. Onder is hy gewoonlik wit, alhoewel hy ook grys of rooierig getint kan wees. Die voorkop is gewoonlik rooier en donkerder as die res van die liggaam en het 'n kenmerkende swart streep wat oor die neus loop.
 
Duikers eet hoofsaaklik blare van verskeie [[plant]]e, [[vrugte]] en sade, wortels, bas, blomme, swamme, ruspes en soms selfs klein [[voël]]kuikens.
*''Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke'' (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
* Reay H N Smithers, Peter Apps, Clare Abbott, Penny Meakin, Noel Ashton (2008). ''Smither's Mammals of Southern Africa: A Field Guide''. Struik-uitgewers. ISBN 1868725502, 9781868725502
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|gewone duiker}}
 
[[Kategorie:Wildsbokke]]