Verskil tussen weergawes van "Hamer"

14 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
→‎top: Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (→‎top: Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
[[Lêer:Hammer2.jpg|regs|thumb|'n Hamer.]]
 
'n '''Hamer''' is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om [[spyker]]s in voorwerpe soos [[hout]] in te slaan. Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.
 
Hamers is gevaarlik en moet versigtig gehanteer word. As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers potblou slaan. Hamers is ook al as [[gevegswapen|wapens]] gebruik.https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:Onlangse_wysigings
{{Saadjie}}
{{Commonskat|Hammers}}
{{Wikt|hamer}}
 
[[Kategorie:Gereedskap]]