Verskil tussen weergawes van "Konsonant"

50 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q38035)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
 
== Voorbeelde ==
By die /p/ van ''aap'' versamel die lug eers voor die afgeslote [[lip]]pe, en kom dan met 'n plof na buite. By die /n/ van ''noot'' is die mondholte afgesluit en kom die lug deur die [[neus]]. By die /s/ van ''sap'' gaan die tong omhoog na die verhemelte, waardeur die opening nouer word en 'n sisklank ontstaan.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|konsonant}}
 
{{Saadjie}}