Universiteit: Verskil tussen weergawes

21 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
(+Universiteit van Johannesburg)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
'n '''Universiteit''' is 'n instansie vir hoër onderwys en navorsing waar studente akademiese grade kan verwerf. Die woord ''universiteit'' is afgelei van die [[Latyn]]s ''"universitas magistrorum et scholarium"'', wat rofweg beteken "gemeenskap van onderwysers en skoliere".<ref>[http://books.google.com/books?id=5vgGE8_CGOEC&pg=PA748&lpg=PA748&dq=community+of+teachers+and+scholars+universitas+magistrorum+et+scholarium&source=web&ots=Q-K88OdXyH&sig=YqFluZHNcSWstv1oApgs34cMUdQ Google eBoek oor die '''''Encyclopedia Britannica''''']</ref>
 
Mense kan by 'n universiteit inskryf om 'n graad te verwerf. In teenstelling met skoolonderrig is opleiding by universiteite meer gespesialiseerd. So sal 'n persoon wat biologie aan 'n universiteit studeer verskeie modules oor biologie en verwante onderwerpe deurloop, maar min indien enige oor ander onderwerpe soos tale en geskiedenis.
 
Universiteite bied beide voorgraadse en nagraadse onderrig. Nagraadse studies konsentreer meestal op navorsing.
== Verwysings ==
{{Commonskat|Universities and colleges}}
{{Wikt|universiteit}}
{{Verwysings}}