Verskil tussen weergawes van "Pad"

19 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
[[Lêer:N1joburg.JPG|thumbduimnael|260px|Die N1-pad wat deur [[Midrand]] loop op pad na [[Johannesburg]] toe.]]
[[Lêer:SandRoad.jpg|thumbduimnael|260px|'n Sandpad in [[Namibië]].]]
 
'n '''Pad''' (of '''weg''') is 'n smal strook land wat twee of meer plekke met mekaar verbind. Paaie word gewoonlik skoongemaak sodat dit maklik is om daaroor te beweeg. So sal die grond gelykgemaak word en [[boom|bome]], bosse en klippe verwyder word. Die oppervlak kan uit grond of gruis bestaan, maar kan ook geteer of met stene uitgelê wees.
 
== Sien ook ==
{{Commonskat|Roads}}
{{Wikt|pad}}
* [[Nasionale paaie in Suid-Afrika]]
* [[Bergpas]]
* [[Tonnel]]
 
{{Commonskat|Roads}}
{{Saadjie}}