Verskil tussen weergawes van "Bennie Fourie"

189 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Herkoms ==
Fourie is die seun van ds. B.C.G. (Ben) Fourie, sedert 1986 predikant van die [[Gereformeerde kerk Kameeldrift]], Pretoria, sy enigste gemeente. Ds. Fourie is ’n neef van wyle ds. [[Gert Bester]], wie se vrou, Anita, ds. Fourie se ma, Elizabeth (Sussie), se suster is. Bennie Fourie se ma, Susan, is 'n suster van ds. Cassie Aucamp, predikant van die Gereformeerde kerke [[Gereformeerde kerk Andeon|Andeon]] en [[Gereformeerde kerk Bergsig|Bergsig]], ook in Pretoria. Sy broer, Reynold, was predikant van [[Gereformeerde kerk Boksburg-Suid|Boksburg-Suid]] van 2009 tot 2011 en is sedertdien medeleraar van [[Gereformeerde kerk Bellville-Oos|Bellville-Oos]].
 
== Loopbaan ==
84 871

wysigings