Verskil tussen weergawes van "Beowulf"

21 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
tekssorg, skakels
(tekssorg, skakels)
[[Lêer:Beowulf.firstpage.jpeg|200px|duimnael|Die eerste bladsy van die oorspronklike Beowulf-manuskrip.]]
 
'''Beowulf''' is 'n epiese [[gedig]] met 31823&nbsp;182 strofes wat êrens in die 7de tot die 10de eeu in Ou oud-Engels geskryf is. Beowulf is die held van die gedig, afkomstig van 'n [[Germane|Germaanse]] volk in die suide van [[Swede]] genaamd die Geats[[Gaute]]. In die gedig reis Beowulf na [[Denemarke]] en help hul koning, Hroogar van die Scydings, om die boosagtige monster Grendel te verslaan.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Agtergrond ==
 
== Beowulf as held ==
Beowulf beteken letterlik byejagter (Bee-wolf) in oud-Engels en kon moontlik ook beer beteken in gevolgeingevolge 'n beer se voorliefde vir heuning. Daar word ook geglo dat Boewulf korreleer met ''Bodvar Bjarki'' die Skandinawiese oorlogsbeer. BeideAlbei was afkomstig van GeatlandGautland en het na [[Denemarke]] gereis, en albei het fabelagtige monsters verslaan.
 
== Beowulf en Grendel ==
Die gedig begin met koning Hroogar wat 'n groot woning (Heorot) vir sy vrou Wealhpeow en soldate gebou het waar hulle ook feeste gevier het. Die kwaai monster [[Grendel]] het elke aand wanneer Hroogar en sy soldate geslaap het een van hulle opgevreet. Hroogar en sy mense was hulpeloos en moes Heorot verlaat. Beowulf hoor van die lot van Hroogar en vra sy koning vir toestemming om die ScyldinsScyldings te help. Beowulf en sy soldate spandeer een nag in Heorot en nadat hulle aan die slaap raak, bespring Grendel hulle en vermoor een van Beowulf se soldate, hy durfwaag egter nie om aan die troon van Hrothgar te raak nie, want disdie geloof geglowas dat die troon deur Almagtige God beskerm is. Die hele tyd het Beowulf gemaak asof hy slaap entotdat hy op die regte oomblik bespring hy vir Grendel bespring. Die geveg het amper die hele woning vernietig maar op die einde ruk Beowulf Grendel se arm af, waarna Grendel huis toe gekeer het om te sterf. Die volgende aand hou Hroogar 'n fees, maar Grendel se moeder val hulle onverwags aan uit wraak vir haar seun se dood. Sy en Beowulf het 'n lang geveg gehad, maar Beowulf het haar ook verslaan.
Die volgende aand hou Hroogar 'n fees, maar Grendel se moeder val hulle onverwags aan uit wraak vir haar seun se dood. Sy en Beowulf het 'n lang geveg gehad, maar Beowulf het haar ook verslaan.
 
== Beowulf en die draak ==
Ná sy geveg met Grendel, keer Beowulf na Gautland terug waar hy koning geword het. Eendag steel 'n slaaf 'n goue beker uit 'n draak se grot in Earnaness. Toe die draak agterkom het wat gebeur het, neem hy sy wraak omdeur alles inbinne sig te verbrand. Beowulf en een van sy knegte Wiglaf veg teen die draak en verslaan hom — Beowulf is ernstig gewond en sterf. Hy word toe met al die draak se skatte begrawe, want dit is geglo dat daar 'n onheilige vloek oorop die skatte wasgerus het.
Ná sy geveg met Grendel keer Beowulf na Geatland terug waar hy koning geword het.
Eendag steel 'n slaaf 'n goue beker uit 'n draak se grot in Earnaness. Toe die draak agterkom het wat gebeur het, neem hy sy wraak om alles in sig te verbrand. Beowulf en een van sy knegte Wiglaf veg teen die draak en verslaan hom — Beowulf is ernstig gewond en sterf. Hy word toe met al die draak se skatte begrawe, want dit is geglo dat daar 'n onheilige vloek oor die skatte was.
 
== Teks ==
* ''[http://www.heorot.dk/ Slade, Benjamin. Beowulf on Steorarume (Beowulf in Cyberspace)]''.
* [http://poems.letteraturaoperaomnia.org/index.html Teks van ''Beowulf'' in die ou Engelseoud-Engels]
 
== Verwysings ==
{{Verwysingsverwysings}}
 
[[Kategorie:Germaanse mitologie]]
9 871

wysigings