Verskil tussen weergawes van "Hammanskraalse Teologiese Skool"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Ds LJ Botha.jpg|duimnael|regs|180px|Prof. [[Louis Botha (predikant)|Louis Jacobus Botha]], professor aan die Hammanskraalse Teologiese Skool van 1959 tot 1989.]]
[[Beeld:Ds DCS van der Merwe.jpg|duimnael|regs|180px|Prof. [[Dems van der Merwe|D.C.S. van der Merwe]], professor aan die skool van 1967 tot 1972.]]
[[Beeld:Ds JH van Wyk, Gereformeerde predikant.jpg|duimnael|regs|180px|Prof. [[Amie van Wyk|J.H. van Wyk]], professor aan die skool van 1981 tot 1994.]]
 
Die '''Hammanskraalse Teologiese Skool''' was van 1962 tot [[31 Desember]] [[1994]] ’n opleidingsinstelling vir hoofsaaklik swart predikante en sendeling van veral die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] (GKSA). Begin 1995 het studente van Hammanskraal ingeskakel by die [[Teologiese Skool Potchefstroom]].
85 790

wysigings