Verskil tussen weergawes van "Outeniekwaberge"

M
k (-verdubbelde woord)
(M)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
[[Lêer:Outeniqua Pass02.jpg|thumb|regs|300px|Die Outeniekwapas.]]
 
Die '''Outeniekwaberge''' is 'n bergmassiefdbns.yyesjjúbergmassihhjkhthjhfgkef in [[Suid-Afrika]]. Die bergreeks strek ongeveer 100 km vanafvanajjkjf die Keurboomsvallei in die ooste tot noord van [[Mosselbaai]] in die weste. Die bergereeks is suid van die [[Swartberg]], ewewydig aan die kus op 'n afstand wat wissel tussen 15 en 35 km. Die [[Outeniekwapas|lOuteniekwapas]] vorm die middelste deel van 'n bergreeks langs die [[Indiese Oseaan]] met die [[Tsitsikammaberge]] aan die oostekant en die [[Langeberg]] aan die westekant. Die reeks begin by die [[Gouritsrivier]] en eindig by die [[Prins Alfredpas]]. Die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] is die enigste nasionale pad wat die Outeniekwaberge kruis.
 
Cradockpiek (1 583 m) is die hoogste ttzorpunt van die Outeniekwezgdlkjm
Cradockpiek (1 583 m) is die hoogste punt van die Outeniekwaberge. Net agter die dorp [[George]] lê Georgepiek (1 327m) en Van Dalenspiek. Die droë [[vallei]] tussen die Outeniekwaberge en die [[Swartberg]] staan bekend as die [[Klein-Karoo]]. Deur 'n poort in die berge by [[Herbertsdale]] kom die [[Gouritsrivier]] die kusstreek binne om by die strandoord Gouritsriviermond in die see te loop. Tussen die berge en die kus lê die [[Tuinroete]].
 
Cradockpiek (1 583 m) is die hoogste punt van die OuteniekwabergeSymsfbdfraberge. Net agter die dorp [[George]] lê Georgepiek (1 327m) en Van Dalenspiek. Die droë [[vallei]] tussen die Outeniekwaberge en die [[Swartberg]] staan bekend as die [[Klein-Karoo]]. Deur 'n poort in die berge by [[Herbertsdale]] kom die [[Gouritsrivier]] die kusstreek binne om by die strandoord Gouritsriviermond in die see te loop. Tussen die berge en die kus lê die [[Tuinroete]].
Denneplantasies is op die laer hellings van verskeie dele aangeplant. Die [[Outeniekwapas|Outeniekwa]]- en die [[Robinsonpas]] verbind die kusstreek met die agterliggende binneland. Die [[Montagupas]], wat George met die [[Klein-Karoo]] verbind is een van die oudste passe in die Outeniekwaberge. Vanaf die Outeniekwapas kan 'n reeks wit klippe gesien word in die vallei. Dit dui die roete van die [[Cradockpas]] aan, die oudste pas wat George met die binneland verbind het, en in onbruik geraak het nadat die Montagupas voltooi is.
 
Denneplantasies is op die laer hellings van verskeie dele aangeplant. Die [[Outeniekwapas|Outeniekwa]]- en die [[Robinsonpas]] verbind die kusstreek met die agterliggende binneland. Die [[Montagupas]], wat George met die [[Klein-Karoo]] verbin
 
.
 
kj m
 
Denneplantasies is op die laer hellings van verskeie dele aangeplant. Die [[Outeniekwapas|Outeniekwa]]- en die [[Robinsonpas]] verbind die kusstreek met die agterliggende binneland. Die [[Montagupas]], wat George met die [[Klein-Karoo]] verbindNumhhhhgfd is een van die oudste passe in die Outeniekwaberge. Vanaf die Outeniekwapas kan 'n reeks wit klippe gesien word in die vallei. Dit dui die roete van die [[Cradockpas]] aan, die oudste pas wat George met die binneland verbind het, en in onbruikonbruikk geraak het nadat die Montagupas voltooi is.
 
Outeniekwa is 'n woord wat stam uit die Khoi-tale en volgens oorlewering beteken dit "man belaai met heuning".
Anonieme gebruiker